91 Sprite Musketeer in Vereeniging, Gauteng for sale

91 Sprite Musketeer
91 Sprite Musketeer
91 Sprite Musketeer

1991 Sprite Musketeer te koop.Vol en Rally tente.Tente nog baie mooi.Nuwe bande en rims.Mikrogolfoond ingsl.Prys ohb.Ons is vanaf Meyerton.Kan nog fotos stuur op aanvraag.