southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

2011 Jurgens Xplorer in Vereeniging, Gauteng for sale

Trailers & Mobile homes

2011 Jurgens Xplorer. Die karavaan is in n puik toestand en reg vir daardie lekker Botswane trip. Die karavaan is 100% kamp gereed en het al die nodige gadgets om in die bos te gaan kamp. Die karavaan is voledig. Die wa is toegerus met Ewiks movers. Die bande is 95%. Finansiering en inruilings(Karavane) is welkom. Dewald 0825724149 Vereeniging R215000 Awning/Voltent Grondseil Geyser Ingeboude water tank Gas bottel Yskas Gas stoof Lekker groot bed Uitvou dubbel bed Stort hokkie 2x jerry cans Spaarwiel

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Gauteng